Luister elke Woensdag tussen 14:00 en 15:00 na die SA Top 10!
Listen to the SA Top 10 every Wednesday between 14:00 and 15:00!

met trots aangebied deur:

30 November 2011

# Kunstenaar Titel Platemaatskappy Vorige Posisie
1

Steve Hofmeyr

Kol op die maan

EMI

2

2

Corlea

Wie ek is

EMI

1
3

Manie Jackson

Louisa

Select

3

4

Ray Dylan

Verskietende sterre

Select

4
5

Charlize Berg

Waar is my Romeo

Select 6
6

Elizma Theron

Oppad na jou

Select

5
7

Hulle

Laaste asem

Sony

10
8

Jak de Priester

Die liefde los ‘n spoor

Coleske

11
9

Garth Taylor

My girl

  13
10

Nadine

Eindeloos

EMI

7
11

La Vuvuzela & Tarryn Lamb

You get used to it

  8
12 Lianie May & Jay

Lank lewe die liefde

 

12
13

Sorina

Kaalvoet - Lovers

EMI

9
14

Riana Nel

Dans

Coleske 16
15

Bobby van Jaarsveld

Kan ek met jou praat

Coleske 17
16

Gerhard Steyn & Nadine

Rooi Roos

EMI

15

17

NRG

Die dag as ek jou moet verloor

Select

14
18

Adam

Liefde Soldaat

Storm Rekordz 18
19

Rikus Nel & Liza Bronner

The hard way

 

20
20

Heinz Winckler

24/7/365

Select

NUUT

Hoe werk dit / How does it work?

  • Nomineer jou 10 gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars (Afrikaanse of Engelse groepe/individue)/Nominate you 10 favourite SA artists (Afrikaans or English groups/individuals)

  • Stuur jou nominasies per faks na: 012 349 2577 of per e-pos aan OF klik hier / Fax your nominations to 012 349 2577 or e-mail them to OR click here

  • Jou lys moet voor of op die voorafgaande Dinsdag 18:00 hier wees om te kwalifiseer vir die Top 10 Woensdag/Your list must reach us by Tuesday 18:00 to qualify for Wednesday’s Top 10.

Hallo almal!

Soos julle weet het Rippel 90.5 verlede vrydag die Rippel 90.5fm “Liedjie van die Jaar” toekenning vir 2009 gehad.  Luisteraars het die geleentheid gehad om te stem vir EEN van die 11 finaliste.  Ons het letterlik honderde stemme per epos en fakse ontvang.  In die program het ek ook musiekkenners geskakel wat ‘n oorsig gegee het oor  Suid Afrikaanse en Afrikaanse musiek in 2009 en ook hulle voorspelling gemaak het wie hulle dink ons liedjie van die jaar toekenning gaan kry.  Hiermee sê ek ook dan baie dankie aan Yvonne Beyers van Huisgenoot, CJ de Swart van Vrouekeur en Anna-Retha Bouwer van Beeld, wat telefonies deelgeneem het aan die program!

BAIE GELUK aan Gerhard Steyn met Baby Tjoklits wat aangewys is as die Rippel 90.5fm “Liedjie van die jaar” vir 2009.

Hier volg die volledige lys, soos aangewys deur ons luisteraars:

  1. Gerhard Steyn – Baby Tjoklits
  2. Juanita du Plessis – Tussen Woorde
  3. Kurt Darren – Kaptein (span die seile)
  4. Ray Dylan – Jessica
  5. Bok van Blerk – Tyd om te trek
  6. Vaughan Gardiner – Ver van jou
  7. Heinz Winckler – Ek kan weer in liefde glo
  8. Guillaume – Nader aan jou
  9. Nádine – This time I know it’s for real
  10. Arno Jordaan – Jy trap hier op my hart
  11. Sorina – Droomverlore

BAIE GELUK aan elke kunstenaar!  Net om ‘n finalis te wees beteken dat jy vir 3 weke of langer in posisie 1 was op die Rippel 90.5 SA Top 20 in 2009.

Rippel 90.5fm het ook ‘n toekenning aan Lydia Winchester gegee vir haar buitengewone bydrae tot Suid Afrikaanse en veral Afrikaanse musiek die afgelope 23 jaar.

Van my wil ek net vir elkeen ‘n GESEËNDE KERSFEES toewens!  Mag 2010 vir almal ongelooflik voorspoedig wees.

DANKIE aan almal se ongelooflike bydrae die afgelope jaar, elke platemaatskappy, elke kunstenaar en elke musiek promotor.  Rippel 90.5fm waardeer dit geweldig baie.

Tot volgende jaar!

Groete!

>> SA Top 20 Argiewe 2011 <<

>> SA Top 20 Argiewe 2010 <<

 

>> SA Top 20 Argiewe 2009 <<
>> SA Top 20 Argiewe 2008 <<
>> SA Top 20 Argiewe 2007 <<


Radio Rippel Programmes Schedule provides you with the latest program schedule changes and updates