Luister elke Woensdag tussen 14:00 en 15:00 na die SA Top 10!
Listen to the SA Top 10 every Wednesday between 14:00 and 15:00!

Hoe werk dit / How does it work?

  • Nomineer jou 10 gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars (Afrikaanse of Engelse groepe/individue)/Nominate you 10 favourite SA artists (Afrikaans or English groups/individuals)

  • Stuur jou nominasies per faks na: 012 349 2577 of per e-pos aan OF klik hier / Fax your nominations to 012 349 2577 or e-mail them to OR click here

  • Jou lys moet voor of op die voorafgaande Dinsdag 18:00 hier wees om te kwalifiseer vir die Top 10 Woensdag/Your list must reach us by Tuesday 18:00 to qualify for Wednesday’s Top 10.

 

RIPPEL 90.5 FM
SA TOP 20
5 November 2009


1. Heinz Winckler - Ek kan weer in liefde glo

Tog so naby, maar tog so so ver


2. Nicholis Louw - Generaal (ek kom jou dogter haal)
3. Elizma Theron - Hoekom
4. Liza Brönner - Boerekind in London
5. Vaughan Gardiner - Vêr van jou
6. Rudi Claase & Corlea Botha - As ek sing
7. Amor Vittone - Glo altyd aan more
8. Alanda - Sorrie koebaai
9. Andries Botha - Wat is die wêreld sonder jou
10.Henri Alant - Dans

Amper, maar nog nie stamper:


11. David Fourie - Vir ‘n 100 000 jare
12. Chrizaan - In my hart
13. Carike Keuzenkamp & Sonja Herholdt - Keurspel: As die Suidoos gaan lê; Ken jy ta’ mossie se sakkie sakkie
14. Priscilla - Klein bietjie liefde
15. Ralph - Malpitmuti
16. Mango Groove - Bang the drum
17. Louis Fivaz - As die gode droom
18. Andriette - Dink aan my*
19. Jomari - Vir die wêreld skree*
20. Die Cambells - Mamma Maria*
*Nuwe inskrywings / *New entries

>> SA Top 20 Argiewe 2009 <<

 

>> SA Top 20 Argiewe 2008 <<
>> SA Top 20 Argiewe 2007 <<


Radio Rippel Programmes Schedule provides you with the latest program schedule changes and updates