Luister elke Woensdag tussen 14:00 en 15:00 na die SA Top 10!
Listen to the SA Top 10 every Wednesday between 14:00 and 15:00!

Hoe werk dit / How does it work?

  • Nomineer jou 10 gunsteling Suid-Afrikaanse kunstenaars (Afrikaanse of Engelse groepe/individue)/Nominate you 10 favourite SA artists (Afrikaans or English groups/individuals)

  • Stuur jou nominasies per faks na: 012 349 2577 of per e-pos aan OF klik hier / Fax your nominations to 012 349 2577 or e-mail them to OR click here

  • Jou lys moet voor of op die voorafgaande Dinsdag 18:00 hier wees om te kwalifiseer vir die Top 10 Woensdag/Your list must reach us by Tuesday 18:00 to qualify for Wednesday’s Top 10.

 

RIPPEL 90.5 FM
SA TOP 20
7 Oktober 2009


1. Vaughan Gardiner
- Vêr van jou

Tog so naby, maar tog so so ver


2. Henri Alant
- Dans
3. Elizma Theron
- Hoekom
4. Kurt Darren
- Sunday
5. Liza Brönner
- Boerekind in London
6. Theuns Jordaan & Robbie Wessels
- Op die pad na Nooitgedacht
7. Chris Chameleon - Ek kan nie wag nie
8. Louis Fivaz
- As die gode droom
9. Sorina
- Droomverlore
10. Heinz Winckler
- Ek kan weer in liefde glo

Amper, maar nog nie stamper:


11. Nicholis Louw
- Generaal (ek kom jou dogter haal)
12. Rudi Claase & Corlea Botha
- As ek sing
13. Amor Vittone
- Glo altyd aan more
14. Andries Botha
- Wat is die wêreld sonder jou
15. Willem Botha
- Unbelievable
16. Alanda
- Sorrie koebaai
17. Mango Groove
- Bang the drum
18. Leon Schoeman
- Ek mis jou so
19. Chrizaan
- In my hart*
20. David Fourie
- Vir ‘n 100 000 jare*
*Nuwe inskrywings / *New entries

>> SA Top 20 Argiewe 2009 <<

   

>> SA Top 20 Argiewe 2008 <<
>> SA Top 20 Argiewe 2007 <<


Radio Rippel Programmes Schedule provides you with the latest program schedule changes and updates