 |
 |

|

LOFTUS VIR JESUS
Rippel 90.5 is een van drie radiostasies wat die LOFTUS VIR JESUS- verrigtinge regstreeks gaan uitsaai! Luister na Rippel 90.5 op Saterdag,
19 Julie van 11:00 tot 17:00, vir musiek van Juanita du Plessis, Louis
Brittz en 'n boodskap van Angus Buchan. Besoek ook: www.loftusforjesus.com
|
|