RIPPEL JOU VALENTYN - konsert

Dinsdag, 10 Februarie was die pragtige en altyd-vriendelike Elizma Theron in die Rippel 90.5-ateljee as deel van die RIPPEL JOU VALENTYN-kompetisie wat op 14 Februarie by die Centurion Lake gaan plaasvind.

 
Die indrukwekkende verhoog word gebou.

Die wenners van die Rippel Jou Valentyn-kompetisie, Peet en Nedine, saam met Elizma Theron.

 

Rippel-doedies. Nikki Wiers en Ché van Lelyveld

Dewald Dippenaar

 

Ondersteuners

 

Clive Bruce

 

Dewald en Gibson-kitaar gooi mielies.

 

Elizma Theron kyk na al die aksie.

 

Fredi Nest en Sorina (Flooze van 7de Laan)

Hey DJ! Fredi Nest laat waai op die verhoog.

 

Riaan Grobler verduidelik aan die finaliste wat gaan gebeur tydens die kompetisie-skattejag.

 

Rippel-omroepers Pieter de Necker en Anne Boyes saam met Sorina (middel).
Dewald Dippenaar kap dit uit.

Die pragtige Elizma Theron het die skare op hul voete.

 

Fredi Nest in aksie.

 

Pieter de Necker, Riaan Grobler en Anne Boyes gesels met 'n luisteraar. Willem van die SAUK (heel regs) sorg dat sake vlot verloop.

 

Anne Boyes konsentreer

<< Back


map.php">Site Map | Marketing & SEO | Search | Blog
| webmaster |