Rippel Radiothon Menlyn 2009

Please click on the photos for a bigger version

Frans Parsons, Marius Vermaak en Johan Smit
Ons is reg vir aksie! Meubels verskaf deur Geen & Richards, Menlyn.
Die baie talentvolle Rudi Claase het kom help.
Arno Jordaan het wondere verrig!
Frans Parsons en Arno Jordaan (agter). Riaan Grobler en Rudi Claase gesels geldsake.
‘n Baie beskeie (en vriendelike!) Jan Blohm.
Mariska Rabie en Jan Blohm.
Jan Blohm se waardevolle Hohner-mondfluitjie wat hy geskenk het vir opveiling.
Die pragtige Lianie May het kom hand bysit.
Lianie May en Riaan Grobler.
Selfs BlouBul Guthro Steenkamp het kom inloer. Adam Tas (regs) gesels met 'n luisteraar

<< Back


map.php">Site Map | Marketing & SEO | Search | Blog
| webmaster |