|
Rippel 90.5 fm Jaareindfunksie
 |
 |
| Rippel 90.5 se Adverteerder van die Jaar 2009 : CRISIS ON CALL
Marius Vermaak (links) en René Ehlers
|
Beste omroeper 2009 : Hennie Koortzen.
Toekenning oorhandig deur raadslid, Ina Uys
|
 |
 |
Beste Program 2009 : RugbyRadio
Ina Uys oorhandig die toekennnig aan Hennie Koortzen (samesteller en aanbieder van RugbyRadio)
|
Toekenning vir volgehoue, goeie diens aan David Sithole, Tegniese Direkteur
|
 |
 |
| HUB-toekenning vir puik diens aan die gemeenskap, ontvang deur Willem Botha |
Personeellid van die Jaar : Riaan Grobler |
Vir nog foto’s van die Jaareindfunksie en Toekenningsaand, besoek gerus die
fotoblad op Rippel 90.5 se BLOG
<< Back |