|
Rippel 90.5 fm Kersfeeskonsert
Die foto’s is geneem tydens Rippel 90.5 se KERSFEESKONSERT op 24 November 2009 waartydens geskenke en kruideniersware ingesamel is vir behoeftiges.
Die borge was SIMPLY SLIM HELP, CELLFIND en CENTURION MALL
 |
 |
| Liza Brönner, Riaan Grobler en Nedine Blom
|
Amor Vittone |
 |
 |
Geskenke en kruideniersware vir behoeftige kinders en bejaardes
|
Jakkie Louw
|
 |
 |
Centurion Mall was ‘n skouspelagtige gasheer
|
Die verhoog met professionele musikante |
 |
 |
| |
David Fourie
|
 |
 |
‘n Tjek word oorhandig vir kruideniersware aan 25 behoeftige gesinne
|
Pieter Koen |
 |
 |
Simply Slim Help oorhandig ‘n tjek aan die Van Rensburg Ouetehuis in Danville
|
Tiro op die verhoog |
 |
 |
Kungwini Welsyn ontvang ‘n tjek vanaf Simply Slim Help
|
|
 |
|
| Vicky-Ann op die verhoog |
|
Vir nog foto’s van die Jaareindfunksie en Toekenningsaand, besoek gerus die
fotoblad op Rippel 90.5 se BLOG
<< Back |