Rippel 90.5 trek ‘n nuwe baadjie aan!

Na 13 jaar se harde werk en ‘n lang wag, is die Rippel 90.5 kantore opgeknap. Verbasend wat ‘n laag verf en ‘n paar pragtige fotorame, blinders en pragtige, moderne meubels kan doen!

Die dames van DAS HAUS Interiors het hul towerstaffies geswaai … en die eindresultaat is verfrissend! Skakel DAS HAUS by 012-346-8268

Rippel se nuwe ontvangs

<< Back


map.php">Site Map | Marketing & SEO | Search | Blog
| webmaster |