|
Rippel Mannekamp 14-16 Nov
Die naweek van 14-16 November 2008 het die manne in Rippelland saamgetrek by die Kwaggasrus-kampterrein anderkant Brits, vir ‘n Mannekamp. Daar was tyd vir pret en speel… maar ook vir saam gesels, saam bid, ontboeseming en genesing.
Prys die Here!
Vir nog getuienisse en foto’s, besoek www.heuning.co.za
Dankie aan Drikus van der Walt vir hierdie foto’s
Please click on the photos for a bigger version
|
|
 |
Die foefie slide. |
|
|
|
Een van die sprekers, Raymond Cilliers van Helios Berading
|
Die manne luister aandagtig |
|
|
Rippel 90.5 se NUWE DAG-omroepers: Eugene Kock, Franna Cillie, Willem Botha, Kobus Rudolph
|
'n Pragtige sonsopkoms in die bosveld.
|
 |
 |
| God was daar |
Die manne kuier. |
<< Back |