Rippel Kyk so Jakkals! 2008

Riaan Grobler het ‘n opname gaan doen vir die kinderprogram, JAKKALS JOL.  Riaan moes sing en het met die poppe gesels…Daar was darem mense ook.

Dit word op 22 Desember om 10:00 op SABC2 uitgesaai. Moet dit nie misloop nie!


Riaan op die stel van JAKKALS JOL

<< Back


map.php">Site Map | Marketing & SEO | Search | Blog
| webmaster |